Enjoy it to administer your hotel everywhere and anytime

Cloud-Rooms is available via web-browser, which means almost everywhere today. You can use idle time for work and can reduce the time spent in the reception significantly. You are able to enter reservations or give instructions on road or abroad. Your employees also profit by being able to check the duty roster anytime. A large amount of work that otherwise has to be done at the reception desk can be done at home as well.

Interne Kommunikasie en Inligting

Kommunikasie en inligting is noodsaaklike suksesfaktore in enige onderneming waarin verskeie mense moet saamwerk. E-pos is nie genoeg nie. Wanneer ek uithuisig is, moet ek steeds weet wat gebeur en wat nodig is! Deur die "kollega-klets" te gebruik kan enige personeellid boodskappe aan ’n kollega (of aan al die kollegas tegelyk) stuur, wat ’n log skep van wat gebeur het. Meer funksies soos die probleemlys of daaglikse inligting maak voorsiening vir doeltreffende en vinnige interne kommunikasie.